Mantella Trading 6 CC (2000/076577/23) t/a Kaleido Studio

Kaleido

Jan & Susan Schutte
Kaleido Studio
Kaleido Studio
Uysstraat 8 (Posbus 1554), Jeffreysbaai 6330
Faks: 086 559 8439
Selfoon: 082 923 0042 / 082 924 5983
jan@kaleido.co.za
www.kaleido.co.za

Interiors, Decorative & Technique Painting, Murals, Paintings,
Woodwork, Kitchens & Cupboards, Bars, Decks etc

Interieurs, Dekoratiewe en Tegniekverf, Muurskilderye, Skilderye,
Houtwerk, Kombuise, Kabinette, KroeŽ, Dekke ens

For that personal touch... call us!

Vir daardie persoonlike aanslag... kontak ons!

If it is a new home you are planning, or a make over you want, or  just a touch-up - we are here for you

With many years experience in various disciplines in art, design & construction we can just help you turn your dream into reality

We will make your house your home...

Jan & Susan Schutte to your rescue!

As jy 'n nuwe huis beplan, of 'n "make-over" soek, of net dinge weer wil opknap - ons is hier om te help

Met baie jare se ondervinding in verskeie dissiplines in kuns, ontwerp en konstruksie, kan ons jou help om jou droom 'n werklikheid te maak

Ons maak van jou huis jou haard...

Jan & Susan Schutte tot jou redding!

Kaleido Album:

Page through our album . . .     
Blaai deur ons album . . .

[Home][Album]


Copyright (c) 2008, 2009, 2010  Kaleido Studio. All rights reserved.
jan@kaleido.co.za , Jeffreysbaai, Suid Afrika
Besoekers:   Hit Counter by Digits